Verskil tussen weergawes van "Vlag van Ceuta"

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 18 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q876607)
| Verhouding = 2:3
| Goedgekeur_op = ongeveer in [[1415]]
| Ontwerp = 'n’n Girovormige vlagGirovorm in swart en wit met die stadswapen in die middel.
| Ontwerper =
}}
 
Die '''vlag van die [[Ceuta|Outonome Spaanse stad van Ceuta]]''' is ongeveer in [[1415]] amptelik in gebruik geneem. Die vlag isvertoon 'n’n girovormige vlaggirovorm in agt driehoeke van swart en wit met die stadswapen in die middel van die vlag.
 
== Ontwerp ==
Die girovorm van die vlag is identies aan die [[vlag van Lissabon]] om die verowering van die stad deur die [[Portugal|Portugese]] in 1415 te herdenk. Die stad was 'n’n deel van die Portugese Ryk tot 1640, waarna daar besluit is dat die stad by Spanje sou bly. Die stad se wapenskild is dus basies presies dieselfde as dié van die Portugese Koninkryk met sewe kastele en vyf skilde met silwer sierskywe.
 
== Ander vlae ==
 
== Eksterne skakels ==
* {{en}} [http://www.fotwcrwflags.netcom/fotw/flags/es-ce.html Ceuta] by ''Flags of the World''.
 
== Sien ook ==
12 310

wysigings