Verskil tussen weergawes van "Leliefontein"

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q6520888)
 
==Geskiedenis==
Die dorpie het in [[1816]] ontstaan toe eerwaarde Barnabas Shaw die eerste Wesleyaanse sendingstasie geopen het na hy en 'n hoofman van die Namakwastam mekaar in die middel van nêrens ontmoet het. In [[1854]] het die goewerneur sir [[George Cathcart]] die grond om die kerk aan die Namakwastam geskenk in 'n ewigdurende erfpag.
 
==Tweede Vryheidsoorlog==