Verskil tussen weergawes van "Nederlandse monargie"

taalversorging
k (opdateer)
(taalversorging)
</timeline>
 
Toe [[Wilhelmina van Nederland|Wilhelmina]] (regeer 1890-1948) op tienjarige ouderdom koningin word, het haar ma, [[Emma van Waldeck en Pyrmont|koningin Emma]], tweede vrou van wyle [[Willem III van Nederland|Willem III]], as regent waargeneem totdat Wilhelmina agttienagtien wasword. [[Luxemburg, land|Luxemburg]] was onder die [[Saliese Wet]] nie bereid om ’n vroudame as heerser te aanvaar nie. Hule het [[Adolf, Groothertog van Luxemburg|Adolf]], die voormalige Hertog van Nassau, gekies as Groothertog van Luxemburg en so die vereniging tussen Nederland en Luxemburg beëindig. Wilhelmina se bewind is oorheers deur die twee wêreldoorloë. Sy en haar man, [[Hendrik van Nederland|Heinrich von Mecklenburg-Schwerin]], het een dogter, [[Juliana van Nederland|Juliana]], gehad wat in 1948 koningin geword het. Wilhelmina is in 1962 doodoorlede.
 
[[Juliana van Nederland|Juliana]] (regeer 1948-1980) het ’n meer moederlike karakter gehad. Sy het getrou met prins [[Prins Bernhard van Nederland|Bernard von Lippe-Biesterfeld]] en hulle het vier dogters gehad: [[Beatrix van Nederland|Beatrix]], [[Prinses Irene van Nederland|Irene]], [[Prinses Margriet van Nederland|Margriet]] en [[Prinses Christina van Nederland|Christina]]. Sy is op 20 Maart 2004 doodoorlede en haar man op 1 Desember 2004.
 
[[Beatrix van Nederland|Koningin Beatrix]] (regeer 1980-2013) en haar man, wyle [[Claus von Amsberg|prins Claus]], het drie seuns: [[Willem-Alexander van Nederland|Willem-Alexander]], [[Prins Friso van Oranje-Nassau|Friso]] en [[Prins Constantijn van Nederland|Constantijn]].
 
Koning [[Willem-Alexander van Nederland|Willem-Alexander]] (in 1967 gebore) was sedert 1980 die [[Prins van Oranje]]. Hy het geskiedenis aan die [[Universiteit van Leiden]] studeer en is getroud met prinseskoningin Máxima (gebore Máxima Zorreguieta Cerruti), ’n ekonomie-studentbankier wie se pa ’n minister van landbou in [[Argentinië]] was.
 
Hulle het drie dogters, [[Prinses Catharina-Amalia van Nederland|Catharina-Amalia]], [[Prinses Alexia van Nederland|Alexia]] en [[Prinses Ariane van Nederland|Ariane]].
90 943

wysigings