Verskil tussen weergawes van "Albert Ballin"

1 127 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel, nog besig)
 
k
{{Inligtingskas Persoon
'''Albert Ballin''' (* [[15 Augustus]] [[1857]]; † [[9 November]] [[1918]] in [[Hamburg]]) was 'n Hamburgse reder en een van die vernaamste sakepersoonlikhede van [[Jood]]se afkoms in die tyd van die [[Duitse Keiserryk]]. As besturende direkteur het hy van sy redery, die ''Hamburg-Amerikanische Packetfahrt-Actien-Gesellschaft'', kort ''HAPAG'', die grootste skeepvaartlyn ter wêreld gemaak.
| naam = Albert Ballin
| bynaam =
| beeld = Albert Ballin 2.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif =
| geboortenaam =
| geboortedatum = [[15 Augustus]] [[1857]]
| geboorteplek = [[Hamburg]], [[Duitsland]]
| dood_datum = [[9 November]] [[1918]]
| sterfteplek = Hamburg, Duitsland
| ouers = Samuel Joseph Ballin
| titel =
| nasionaliteit = [[Duitsland]]
| beroep = Reder
| bekend =
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| godsdiens = Judaisme
| huweliksmaat = Marianne Rauert
| kinders = Irmgard (aangeneem)
| webblad =
| handtekening =
}}
'''Albert Ballin''' (* [[15 Augustus]] [[1857]]; † [[9 November]] [[1918]] in [[Hamburg]]) was 'n Hamburgse reder en een van die vernaamste sakepersoonlikhede van [[Jood]]se afkoms in die tyd van die [[Duitse Keiserryk]]. As besturende direkteur het hy van sy redery, die ''Hamburg-Amerikanische Packetfahrt-Actien-Gesellschaft'', kort ''HAPAG'', die grootste skeepvaartlyn ter wêreld gemaak. Hy word as die vader van moderne kruisvaart-toerisme beskou.
 
As gevolg van die [[Eerste Wêreldoorlog]] het Ballin, 'n vurige patriot, die vernietiging van sy lewenswerk en die verlies van sy skepe in die gesig gestaar. Twee dae voor die einde van die oorlog het hy selfmoord gepleeg deur 'n oordosis slaappille te drink.