Redery: Verskil tussen weergawes

3 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
kNo edit summary
[[Lêer:Loversboot2.JPG|thumb|300px|Boot van die Lovers-redery]]
 
'n '''Redery''' is 'n firma wat mense en goedere per [[skip]] [[vervoer]], 'n skeepsvaartbedryf of die beheer en uitrus van skepe.
 
Daarteenoor is 'n '''reder''' 'n skeepseienaar. 'n Reder besit een of meer skepe, of het ten minste 'n beherende belang daarin.