AFC Ajax: Verskil tussen weergawes

183 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(ek het versoek die teks aan te vul)
No edit summary
[[Lêer:Basis Elftal Ajax 14Sep2011.jpg|thumb|300px|Ajax se elftal van 2011.]]
 
'''AFC Ajax''' of '''Ajax''' is 'n [[sokker]]klub in [[Amsterdam]], [[Nederland]]. AFC is 'n afkorting vir ''Amsterdamsche Football Club''. Die klub is op [[18 Maart]] [[1900]] gestig.
 
Ajax is (in 2013) die recordkampioenrekordkampioen van Nederland. Die klub het 32 ditkeer die Nederlands kampioenskap gewen.
 
Die Suid-Afrikaanse sokkerklub [[Ajax Kaapstad]] het 'n band met hierdie Nederlandse klub.
 
== Eksterne skakels ==
{{Commonskat|Ajax Amsterdam}}
* [http://www.ajax.nl/ Amptelike webtuiste]
 
{{Saadjie}}