Verskil tussen weergawes van "Karibiese Nederland"

61 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Bygewerk
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q27561)
(Bygewerk)
{| border=1 align=right cellpadding=4 cellspacing=0 width=300 style="margin: 0 0 1em 1em; background: #f9f9f9; border: 1px #aaaaaa solid; border-collapse: collapse; font-size: 95%;"
|+'''Karibies Nederland'''
'''Caribisch Nederland''' ([[Nederlands]])
'''Caribbean Netherlands''' ([[Engels]])
'''Hulanda Karibe''' ([[Papiaments]])

| style="background:#efefef;" align="center" colspan=2 |

| '''[[Amptelike taal|Amptelike tale]]'''
| * [[Nederlands]]
* [[Engels]] (Saba en Sint-Eustatius)
* [[Papiaments]] (Bonaire)

| '''[[Eiland|Eilande]]'''
| * [[Bonaire]]
* [[Saba]]
* [[Sint Eustatius]]

| '''Grootste stad'''

'''Karibies Nederland''' ([[Nederlands]]: ''Caribisch Nederland'', [[Engels]]: ''Caribbean Netherlands'', [[Papiaments]]: ''Hulanda Karibe'') of '''BES-eilande''' (Nederlands: ''BES-eilanden'') is 'n versamelnaam vir die [[Nederland]]se [[eiland]]e [[Bonaire]], [[Sint Eustatius]] en [[Saba]]. Die eilande behoort aantot [[Nederland]] en washet tot 10 Oktober 2010 deel van die [[Nederlandse Antille]]. Na 10 Oktober het hulle die statusuitgemaak van munisipaliteit gekry. Vir die eerste jare is nog nie duidelik nie tot watter Nederlandse provinsie die munisipaliteite behoort, daarom staan die "eilandsrade" (dit is bestuur van die munisipaliteit) direkt onder die Nederlandse regering in [[Den Haag]]. Die regering het provinsie-probleem tydelik gelos deur 'n Ryksdiens (Rijksdienst Caribisch Nederland) na die Karibies gebied te stuur, wat moet help om die Nederlandse wette op die eilande in te stel, want die eilande gebruik nou nog (gedeeltelik) die wette van die ou [[Nederlandse Antille]].

Ná 10 Oktober het hulle die status van munisipaliteite gekry. Vir die eerste jare is nog nie duidelik nie tot watter Nederlandse provinsie die munisipaliteite behoort, daarom staan die "eilandsrade" (dit is die bestuur van die munisipaliteit) direkt onder die Nederlandse regering in [[Den Haag]]. Die regering het die provinsie-probleem tydelik opgelos deur 'n Ryksdiens (Rijksdienst Caribisch Nederland) na die Karibies gebied te stuur, wat moet help om die Nederlandse wette op die eilande in te stel, want die eilande gebruik nou nog (gedeeltelik) die wette van die voormalige Nederlandse Antille.

Sedert 1 Januarie 2011 is die [[Amerikaanse dollar]] die geldeenheid.<ref>[http://www.bes.dnb.nl/en/frequently_asked_questions?faq_id=6#faq-6 De Nederlandsche Bank - Bonaire, Sint Eustatius, Saba]</ref>
! style="width:80px;"|Bevolkingsdigheid
(/km²)

| [[BeeldLêer:Flag of Bonaire.svg|20px]] || [[Bonaire]] || [[Kralendijk]] || [[Kralendijk]] || style="text-align:right"|288|| style="text-align:right"|13, 389|| style="text-align:right"|46

| [[BeeldLêer:Flag of Sint Eustatius.svg|20px]] || [[Sint Eustatius]] || [[Oranjestad (Sint Eustatius)|Oranjestad]] || [[Oranjestad (Sint Eustatius)|Oranjestad]] || style="text-align:right"|21|| style="text-align:right"|2, 886|| style="text-align:right"|137

| [[BeeldLêer:Flag of Saba.svg|20px]] || [[Saba]] || [[The Bottom]] || [[The Bottom]] || style="text-align:right"|13|| style="text-align:right"|1, 737|| style="text-align:right"|134

== Sien ook ==
* [[ABC-eilande]]

== Verwysings ==