Verskil tussen weergawes van "Irannese Rewolusie"

2 604 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 58 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q126065)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Militêre konflik
Die '''Iranse Rewolusie''' was 'n [[rewolusie]] in [[Iran]] waarby die diktatoriale, pro-Westerse [[sjah]] [[Mohammed Reza Pahlavi]] uit die mag verdryf is ten gunste van, uiteindelik, 'n [[Islamistiese republiek]] onder leiding van [[ayatollah]] [[Ruhollah Khomeini]]. Die rewolusie het in twee fases plaasgevind. In die eerste fase het 'n alliansie van liberale, linkse en religieuse groeperinge die sjah verdryf. In die tweede fase, gereeld na verwys as die '''Islamitiese Rewolusie''', het Khomeini die mag oorgeneem.
|konflik = Irannese Rewolusie
|deelvan =
|beeld = [[Lêer:1979 Iranian Revolution.jpg|300px]]
|byskrif = Betogers in Teheran in 1979.
|datum = [[Januarie]] [[1978]] – [[Februarie]] [[1979]]
|plek = [[Iran]]
|gebied =
|resultaat =
* Afsetting van [[Sjah]] [[Mohammed Reza Pahlavi]]
* Stigting van die Islamitiese Republiek van Iran
* Iran-Irak-oorlog
|party1 = {{vlagikoon|Iran|1925}} Keiserlike regering
* Rastakhiz
* Keiserlike Irannese weermag
** Keiserlike lyfwag
* SAVAK
* Irannese polisie
* Royaliste
|party2 = {{vlagikoon|Iran|1964}} Rewolusionêre Raad
{{vlagikoon|Iran|1964}} Islamitiese Rewolusiekomitees

[[Lêer:Emblem of Iran.svg|22px]] Islamitiese Republikeinse party
* Irannese Hezbollah
* Jahad-e Sazandegi

{{vlagikoon|Iran|1964}} Nasionale Front

{{vlagikoon|Iran|1964}} Nasionale Demokratiese Front

{{vlagikoon|Iran|1964}} Irannese Vryheidsbeweging

[[Lêer:Socialist red flag.svg|22px]] Tudeh

[[Lêer:Socialist red flag.svg|22px]] Fedai

[[Lêer:Socialist red flag.svg|22px]] Unie van Kommunistiese Militante

[[Lêer:Ir mohajedin.gif|border|22px]] Irannese Volksmujahideen

[[Lêer:Flag of Arabistan.svg|22px]] Ahwazi nasionaliste

[[Lêer:Flag of Kurdistan.svg|22px]] Koerdiese nasionaliste

[[Lêer:Flag of the Balochistan Liberation Army.svg|22px]] Beloetsji nasionaliste
|party3 =
|aanvoerder1 = {{vlagikoon|Iran|1925}} [[Mohammed Reza Pahlavi]]

{{vlagikoon|Iran|1925}} Jamshid Amouzegar

{{vlagikoon|Iran|1925}} Jafar Sharif-Emami

{{vlagikoon|Iran|1925}} Ali Neshat

{{vlagikoon|Iran|1925}} Nematollah Nassiri

{{vlagikoon|Iran|1925}} Nasser Moghadam

{{vlagikoon|Iran|1925}} Gholam Ali Oveisi
|aanvoerder2 = {{vlagikoon|Iran|1964}} [[Ayatollah]] [[Ruhollah Khomeini]]

{{vlagikoon|Iran|1964}} [[Ayatollah]] Mohammad Beheshti

{{vlagikoon|Iran|1964}} Mahmoud Taleghani

{{vlagikoon|Iran|1964}} Mehdi Bazargan

{{vlagikoon|Iran|1964}} Karim Sanjabi

[[Lêer:Ir mohajedin.gif|border|22px]] Massoud Rajavi
|aanvoerder3 =
|sterkte1 =
|sterkte2 =
|sterkte3 =
|ongevalle1 =
|ongevalle2 =
|ongevalle3 = 2 781 gesneuwelde tydens die proteste tussen 1978 en 1979.<ref name=Baghi>{{en}} [http://www.emadbaghi.com/en/archives/000592.php#more "A Question of Numbers"] IranianVoice.org, 8 Augustus 2003 Rouzegar-Now Cyrus Kadivar</ref><ref name="ReferenceA">{{en}} E. Baqi, `Figures for the Dead in the Revolution`, ''Emruz'', 30 Julie 2003.</ref>
|notas =

Die '''Iranse Rewolusie''' ([[Persies]]: انقلاب اسلامی, ''Enghelābe Eslāmi'' of انقلاب بیست و دو بهمن) was 'n [[rewolusie]] in [[Iran]] waarby die diktatoriale, pro-Westerse [[sjah]] [[Mohammed Reza Pahlavi]] uit die mag verdryf is ten gunste van, uiteindelik, 'n [[Islamistiese republiek]] onder leiding van [[ayatollah]] [[Ruhollah Khomeini]]. Die rewolusie het in twee fases plaasgevind. In die eerste fase het 'n alliansie van liberale, linkse en religieuse groeperinge die sjah verdryf. In die tweede fase, gereeld na verwys as die '''Islamitiese Rewolusie''', het Khomeini die mag oorgeneem.

Die rewolusie het in November 1978 begin, al was daar alvorens reeds uitgebreide proteste. Op 16 Januarie 1979 het die sjah gevlug, al het hy die as 'n lang vakansie voorgewend. Op 1 Februarie het Khomeini uit sy ballingskap in Frankryk teruggekeer en het hy vinnig begin om die pluralistiese rewolusie te vorm na 'n strewe na absolute mag vir die geestelikheid.

== Begin van die rewolusie ==
[[Lêer:The Shah with Atherton, Sullivan, Vance, Carter and Brzezinski, 1977.jpg|right|thumb|links|200px|Die sjah met onder andere VS-president [[Jimmy Carter]].]]

[[Lêer:The Shah with Atherton, Sullivan, Vance, Carter and Brzezinski, 1977.jpg|right|thumb|200px|Die sjah met onder andere VS-president [[Jimmy Carter]].]]

In 1977 het studente teen die regime in opstand gekom en het hulle op 'n staat aangedring waarin die Persiese en die Islamitiese karakter van die land meer na vore sou kom. Tot dan toe was Iran 'n diktatuur wat sterk deur die Weste, veral die [[VSA]], ondersteun is. Spoedig het meer ontevrede mense soos die intellektueles, middelstaander, die kommunistiese [[Tudeh-party]] en geestelikes hulle by die studente aangesluit. In 1978 het die sjah haastig 'n paar maatreëls ingevoer, bv. die herinstelling van die [[Islamitiese kalender]] en die afskaffing van die eenpartystelsel. Die laaste skuif het aan die [[Nasionale Front (Iran)|Nasionale Front]] die kans gegee om hulself opnuut te organiseer. Islamitiese rewolusionêres het later die [[Islamitiese Rewolusionêre Party]] (IRP) opgerig, wat met die ideë van Khomeini vereenselwig het. Maar die maatreëls van die sjah het te laat gekom.

== Islamitiese rewolusie ==
[[Lêer:Imam_Khomeini_in_MehrabadImam Khomeini in Mehrabad.jpg|right|thumb|250px|Die terugkeer van Khomeini]]

Op 1 Februarie 1979 het ayatollah Ruhollah Khomeini ná vyftien jaar ballingskap na Iran teruggekeer. Khomeini het homself met die verskillende [[imam]]s van die [[Twaalver Sjiïsme]] geassosieer. Hy het homself as die opvolger van die imams beskou en by 'n gebrek aan 'n imam — die twaalfde imam of ''mahdi'' sou pas aan die einde der tye terugkeer — wou hy die gelowiges lei.
In Desember 1979 was die opstelling van die nuwe grondwet klaar. Dit is op Islamitiese tekste geskoei en het aan Khomeini die titels ''Leier van die Rewolusie'' en ''Hoogste Leier van Iran'' besorg. In hierdie hoedanigheid het hy baie mag ontvang.

Die naam van die staat is in ''Islamitiese Republiek van Iran'' verander.<ref> {{en}}[http://www.iranonline.com/iran/iran-info/Government/constitution.html Tekst Grondwet Islamitischevan die Islamitiese Republiek Iran (Engelse vertaling)]</ref> Onder die nuwe konstitusie is die republiek feitlik van ''twee'' regerings voorsien. Die eerste, wat die onafhanklikheid van die volk verteenwoordig het, is deur 'n parlement en 'n premier gelei. Die tweede, wat die onafhanklikheid van God verteenwoordig het, is deur Khomeini gelei.

Hierdie direkte inmenging van die geestelikheid in die politiek was nuut. Sedert die Sjiïsme aan die begin van die [[16de eeu]] Iran se staatsgodsdiens geword het, het die geestelikheid hulself afsydig gehou van direkte staatsbemoeienis. Onder die politiek van valajat-e fakih (''die voogdy van die juris'') wat Khomeini ingevoer het, het één man die absolute heerskappy verkry. Dit ook was nuut, want daarbenewens het die verskillende ayatollahs op min of meer gelyke voet gestaan. Dissidente ayatollahs is die mond gesnoer.

Die feit dat die toemalige Amerikaanse president [[Jimmy Carter]] nie by magte was om die gyselaarsdrama van die Amerikaanse ambassade op te los nie, het daartoe bygedra dat hy in die presidentsverkiesings van 1980 teen [[Ronald Reagan]] verloor het.

== Bronne ==
* [[Peter Mansfield]] (2003) ''A history of the Middle East'' ISBN 978-0-14-101123-3
* [[Karen Armstrong]] (2003) ''Islam - Geschiedenis van een wereldgodsdienst'' ISBN 90-234-1096-3
* [[Reza Aslan]] (2005) ''Geen god dan God. Oorsprong, ontwikkeling en toekomst van de islam'' ISBN 978-90-234-1753-8

== Inlynverwysings ==
{{CommonscatCommonsKategorie|Iranian Revolution}}
<references />
{{Verwysings}}

== Sien ookBronne ==
* [[{{en}} Peter Mansfield]] (2003) ''A history of the Middle East'' ISBN 978-0-14-101123-3
* [[Geskiedenis van Iran]]
* [[{{en}} Karen Armstrong]] (2003) ''Islam - Geschiedenis van een wereldgodsdienst'' ISBN 90-234-1096-3
* [[Politiek van Iran]]
* [[{{nl}} Reza Aslan]] (2005) ''Geen god dan God. Oorsprong, ontwikkeling en toekomst van de islam'' ISBN 978-90-234-1753-8

{{Commonscat|Iranian Revolution}}

[[Kategorie:Geskiedenis van Iran]]
[[Kategorie:Rewolusies]]

{{Link FA|ca}}
{{Link GA|no}}
{{Link GA|zh}}