Verskil tussen weergawes van "Heinrich Brüssow"

38 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
taalversorging
(taalversorging)
 
*2009
**20 Junie 2009: Suid-Afrika t. [[Britse en Ierse Leeus]] I: HienrichHeinrich Brüssow vervang die beseerde [[Schalk Burger]] invoor die aanvang totvan die wedstryd. Sy balsteel en herstelvaardighede blyk te veel te wees vir die [[Britse en Ierse Leeus]]. Nadat hy vervang wasword in die tweede helfte het die [[Britse en Ierse Leeus|Leeus]] ditbegin reg gekry om terug te vegterugveg, maar nie genoeg vermag om die wedstryd te wen nie. Hy druk 'n drie na 'n losgemaal.
**27 Junie 2009: Suid-Afrika t. [[Britse en Ierse Leeus]] II: Heinrich Brüssow het in die 62ste minuut opgekom en belangrike omgekeerde besit bewerkstellig wat help om die 28-25 oorwinning vir die Suid-Afrikaners tehelp seëlbehaal.
**25 Julie 2009: Suid-Afrika t. [[All Blacks]] I: Alhoewel geteiken deur die verdediging, het Heinrich Brüssow daarin geslaag om beter te speel as [[Richie McCaw|Richie McCaw,]], wat voorheen beskou word as die beste buite-flank in die wêreld. Hy het weer aantal belangrike omgekeerde besit bewerkstellig asook duikeduikslae uitgevoer. Hy isword as Man"Speler-van-die-wedstryd" vernoemaangewys.
**1 Augustus 2009: Suid-Afrika t. Die [[All Blacks]] II: VoortgesetteMet gebouvoortgesette bou op sy reputasie het Heinrich Brüssow weer beter as die [[All Blacks|All Black-kaptein]] [[Richie McCaw]] by die afbreek gespeel. Hy het weer 'n aantal belangrikeheelwat omgekeerde besit bewerkstellig, duike gemaak en kragtige lopies opgeleweruitgevoer.
 
==Toekennings==
75 943

wysigings