Verskil tussen weergawes van "Edward VII van die Verenigde Koninkryk"

→‎Bewind: Skakel
k (Verplasing van 59 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q20875)
(→‎Bewind: Skakel)
 
== Bewind ==
Die [[Edwardiaanse tydperk]], wat ooreengestem het met Edward se bewind en na hom genoem is, het saamgeval met die begin van ’n nuwe eeu en het belangrike veranderings ingelui in tegnologie en die gemeenskap, soos die opgang van [[sosialisme]] en die Arbeidsbeweging. Edward het ’n rol gespeel in die modernisering van die [[Britse Vloot|Britse vloot]], die hervorming van die weermag se mediese dienste<ref name="royal">{{citation|url=http://www.royal.gov.uk/HistoryoftheMonarchy/KingsandQueensoftheUnitedKingdom/Saxe-Coburg-Gotha/EdwardVII.aspx|title=Edward VII|publisher=The official website of the British Monarchy}}</ref> en die reorganisasie van die Britse weermag ná die [[Anglo-Boereoorlog]]. Sy werk om goeie betrekkinge met ander [[Europa|Europese]] lande, veral [[Frankryk]], te bevorder, wat hom die bynaam "Vredemaker" besorg het, kon egter nie die uitbreek van die [[Eerste Wêreldoorlog]] in [[1914]] verhoed nie.
 
== Titels en aanspreekvorms ==