Chiapas-konflik: Verskil tussen weergawes

476 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
Bygewerk
(Nuwe artikel)

(Bygewerk)
|deelvan =
|beeld = [[Lêer:Zapatista sign.jpg|300px]]
|byskrif = 'n Zapatista-teken in Chiapas: "Jy betree Zapatista-gebied in opstand. Hier heers die volk en die regering is gehoorsaam."
|datum = [[1 Januarie]] [[1994]] – [[12 Januarie]] [[1994]]
|plek = [[Chiapas]], [[Meksiko]]
|gebied = Stigting van die eerste Zapatista outonome munisipaliteite
|resultaat =
|resultaat = Militêre oorwinning deur die regering
Politiese oorwinning deur die ZANL
Met die San Andrés-ooreenkomste word outonomie aan die inheemse volke toegestaan
* Militêre oorwinning deur die regering
* Politiese oorwinning deur die ZANL
* Met die San Andrés-ooreenkomste van 16 Februarie 1996 is outonomie aan die inheemse volke toegestaan
|party1 = {{vlagland|Meksiko}}
|party2 = [[Lêer:Flag of the EZLN.svg|22px]] Zapatista-weermag van nasionale bevryding
|aanvoerder3 =
|sterkte1 = 30 000-40 000
(deur die regering)<ref>{{es}} Raúl Benítez Manaut & Rafael Fernández de Castro (2001). ''México-Centroamérica: desafios a inicios del siglo XXI''. Ciudad de México: Instituto Tecnológico Autónomo de México, bl. 49. ISBN 978-9-68672-902-3.</ref>
60 000-70 000
(deur die Zapatista)<ref>{{es}} [http://www.solidaritat.ub.edu/observatori/esp/chiapas/analisis/militar.htm ''Militarización y guerra sucia en Chiapas'']</ref>
|sterkte2 = 3 000<ref>{{en}} Alex Khasnabish (5 Mei2005Mei 2005) [http://www.globalautonomy.ca/global1/servlet/Glossarypdf?id=EV.0013 "Zapatista Uprising (1 January 1994)"]. ''Globalization & Autonomy Glossary''. Universiteit van McMaster.</ref>
|sterkte3 =
|ongevalle1 = 51 soldate
45 burgerlikes<ref>{{en}} [http://www.nytimes.com/2007/12/23/world/americas/23acteal.html?_r=1 nytimes.com: ''10 Years Later, Chiapas Massacre Still Haunts Mexico'']</ref>

[[Lêer:Chiapas en México.svg|thumb|links|Ligging van die deelstaat Chiapas in Meksiko.]]
Die term '''Chiapas-konflik''' ([[Spaans]]: ''Conflicto de Chiapas'') verwys in die algemeen ná die '''Zapatista-opstand''' (''Levantamiento zapatista'') en die nasleep daarvan<ref>{{en}} [http://www.sipaz.org/en/chiapas/peace-process-war-process.html sipaz.org: ''Brief history of the conflict in Chiapas'']</ref>, maar die term verwys ook ná die verhouding tussen die inheemse volke en bestaansboere in die suidoostelike [[Meksiko|Meksikaanse]] [[Deelstate van Meksiko|deelstaat]] [[Chiapas]]. Die Chiapas-konflik het op [[1 Januarie]] [[1994]] met die oorlogsverklaring van die ZANL aan die regering begin, enwaarop isdie opregering soldate in die region gestuur het. Op [[12 Januarie]] 1994 methet die ondertekeningregering van'n dieeensydige skietstilstand verkondig. Die San Andrés-ooreenkomste, wat outonomie aan die inheemse volke outonomie toegestaan het, beëindigis op [[16 Februarie]] [[1996]] onderteken<ref>{{en}} [http://flag.blackened.net/revolt/mexico.html ''Towards a history of events in Chiapas'']</ref>, maar die konflik oor teen die uitwerkings van [[globalisering]] en [[diskriminasienie]] van die [[Maya]]-bevolking is nie opgelos nie. Die begin van die konflik het saamgeval met die stigting van die [[NAFTA]] deur Kanada, Meksiko en die Verenigde State.

Die term Chiapas-konflik is intensief gekoppel met teen-insurgensie, 'n lae intensiteits-konflik, vierde geslags-oorlogvoering asook verdeel en heers.
[[Kategorie:Oorloë]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Meksiko]]
[[Kategorie:Politiek van Meksiko]]