Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 198 grepe bygevoeg, 6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
'''William Ewart Gladstone Louw''' (1913–1980) was 'n [[Afrikaans]]e skrywer en digter asook rektor in Afrikaans en Nederlands aan [[Rhodes-universiteit]]. Hy was die jonger broer van [[N.P. van Wyk Louw]]. In 1935 wen hy die [[Hertzogprys]] vir ''Die ryke dwaas'' (saam met [[C. Louis Leipoldt]] en [[Totius]]).
 
== Bibliografie ==
* Die ryke dwaas, Nasionale Pers Beperk (Tafelberg), 1934
* De nieuwere Afrikaanse poëzie, ’s-Gravenhage: Daamen, 1939
* Terugtog, Nasionale Pers Beperk, 1940
* Die invloed van Gorter op Leopold: ’n bydrae tot die sensitivisme, Nasionale Pers Beperk, 1942
* Adam en ander gedigte, Tafelberg & Constantia (Johannesburg), 1944
* Bybels en Babels: verse, Nasionale Boekhandel Beperk, 1957
* Vaandels en voetangels: opstelle pro en contra, Balkema (Kaapstad), 1958
* Ou wyn van vreugde: opstelle oor ons ouer poësie, Balkema, 1958
* Onvoltooide kalender: essays, Tafelberg, 1962
* Kolom: veertig opstelle, Tafelberg, 1964
* So ver as ’n engel te perd kan ry, Tafelberg, 1969
* Twee bronne van vernuwing in die poësie van NP Van Wyk Louw, RAU (Johannesburg), 1971
* “Is die poësie nutteloos?”, Afrikaanse Skrywerskring (Johannesburg), 1971
* Naggesprek en ander gedigte, Tafelberg, 1972, ISBN 0624002950
* Versamelde gedigte, Tafelberg, 1973, ISBN 0624003671
* Vensters op die vrees, Tafelberg, 1976, ISBN 0624009335
* Persoonlike perspektiewe: WEG Louw in gesprek met Roy Pheiffer, Tafelberg, 1977, ISBN 0624010473
* Opvlugte en opdragte, Tafelberg, 1980, ISBN 0624014614
 
== Sien ook ==
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Suid-Afrikaanse digters]]