Verskil tussen weergawes van "Dans"

6 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
(→‎Verskillende danse: Nuwe paragraaf oor lyndans)
 
===Lyndans===
Lyndanse (''Line dancing'') het baie in gemeen met groepsdanse, en ontleen ook heelwat uit ander dansvorme soos ''Ballroom''bal-, ''Latin''Latynse, EirseIerse en selfs straatdanse. Die vernaamste kenmerk is dat dansers in rye langs mekaar dans en in dieselfde rigting kyk. Die terminologie is sterk Engels, en min is in Afrikaans vertaal, maar dis moontlik om goed te dans deur ander te volg sonder om die name van die passies te ken.
 
'n Lyndans word gewoonlik geskryf vir 'n spesifieke stukkie musiek, van so 3 tot 6 minute. Die dans beslaan dus van 30 sekondes tot 2 minute, en word herhaal tot die musiek ophou. Gewoonlik word draaie in die dans ingebou en die dans hervat telkens teenoor 'n ander muur.
12 122

wysigings