Verskil tussen weergawes van "Nico van Rensburg"

geen wysigingsopsomming nie
Van Rensburg was die beskermheer van die Boeremusiekgilde en was veral bekend om sy konsertina-talent. Sy vrou het ten tyde van sy dood gesê: "Hy het geleef vir boeremusiek, vir Afrikaans en die Afrikaanse kultuur."
 
Sy begrafnis is op Donderdag 16 Mei om 10:00 vanuit die Nederduitsch Hervormde gemeente Swartkop in Eldoraigne gehou. Hy wordis deur sy twee kinders, vier kleinkinders en een agterkleinkind oorleef.
 
== Verwysings ==
84 348

wysigings