Verskil tussen weergawes van "Albatros"

1 greep verwyder ,  7 jaar gelede
Spelfout
(Verbeter)
(Spelfout)
}}
 
Die '''Albatros''' is 'n [[familie (biologie)|familie]] [[voël]]s wat hoort tot die [[orde (biologie)|orderorde]] ''Procellariiformes''. Die voëls is groot met lang vlerke waarmee hulle dinamies kan stygsweef. Hulle kom selde naby land. Daar is drie hoofgroepe wat aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voorkom naamlik: Grootalbatrosse (''Diomedea''), malmokke (''Thalassarche'') en die Bruinalbatrosse (''Phoebetria'').
 
== Sien ook ==