Verskil tussen weergawes van "Ulaanbaatar"

92 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
k
Rol weergawe 1144099 deur Orgio89 (bespreek) terug. Net Afrikaans asb.!
(reduseer infokas)
k (Rol weergawe 1144099 deur Orgio89 (bespreek) terug. Net Afrikaans asb.!)
| webwerf = [http://www.ulaanbaatar.mn/]
}}
[[image:Ulaanbaatar_city_Mongolia.ogv|thumb|right|280px|Ulaanbaatar view from Zaisan hill]]
 
'''Oelan Bator''' ([[Russies]]) of '''Ulaanbaatar''' ([[Mongools]]) <!--({{lang-mn|Улаанбаатар}}, Klassieke Mongools: {{Unicode|ᠤᠯᠠᠭᠠᠨ ᠪᠠᠭᠠᠲᠤᠷ}} [Ula{{IPA|ɣ}}an Ba{{IPA|ɣ}}atur]), -->is die [[hoofstad]] van [[Mongolië]]. Ulaanbaatar is in 1639 gestig en het aanvanklik as Örgöö bekend gestaan. In 1924 het Ulaanbaatar (wat "rooi held" beteken) die hoofstad van die nuwe Mongoolse Volksrepubliek geword ter ere van 'n Mongoolse volksheld [[Damdin Sükhbaatar]], wie se soldate Mongolië van [[Ungern von Sternberg]] se troepe in samewerking met die Sowjet (Rooi Leër] bevry het. Vandag pruik Sükhbaatar se standbeeld op Ulaanbaatar se eenders genoemde stadsplein. Meer as 'n derde van Mongolië se yl bevolking woon in Ulaanbaatar.