Verskil tussen weergawes van "Albatros"

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Skakel
(Verbeter)
(Skakel)
}}
 
Die '''Albatros''' is 'n [[familie (biologie)|familie]] [[voël]]s wat hoort tot die [[orde (biologie)|orde]] ''Procellariiformes''. Die voëls is groot met lang vlerke waarmee hulle dinamies kan stygsweef. Hulle kom selde naby land. Daar is drie hoofgroepe wat aan die [[Suid-Afrika]]anse kus voorkom naamlik: [[grootalbatrosse]] (''Diomedea''), [[malmokke]] (''Thalassarche'') en die [[bruinalbatrosse]] (''Phoebetria'').
 
== Sien ook ==