Verskil tussen weergawes van "Mauritius"

19 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
Skakel
k (Verplasing van 157 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1027)
(Skakel)
[[Lêer:Maurice-plage.jpg|thumb|left|'n Strand in die noorde van die eiland]]
 
Die '''Republiek van Mauritius''' is 'n [[eiland]]nasie in die suidwestelike [[Indiese Oseaan]], omtrent 900 km oos van [[Madagaskar]] en omtrent 3 943 kilometer suidwes van Indië. Benewens die eiland Mauritius, sluit die republiek die eilande [[Cargados Carajos|Sint Brandon]] en [[Rodrigues (eiland)|Rodrigues]] en die [[Agalegaeilande]] in. Mauritius is deel van die [[Maskareense eilande]], wat die [[Frankryk|Franse]] eiland [[Réunion]] 200 km suidwes insluit. Die hoofstad en grootste stad van Mauritius is [[Port Louis]].
 
== Demografie ==