Verskil tussen weergawes van "Federale distrikte van Rusland"

k
geen wysigingsopsomming nie
k
{{legend|gold;|[[Verre-Oosterse Federale Distrik]]}}
{{legend|deepskyblue;|[[Siberiese Federale Distrik]]}}
{{legend|darkkhaki;|[[Oeral- Federale Distrik Oeral]]}}
{{legend|limegreen;|[[Wolga- Federale Distrik Wolga]]}}
{{legend|mediumpurple;|[[Noord-Kaukasiese Federale Distrik Noord-Kaukasus]]}}
]]
Die '''federale distrikte''' ([[Russies]]: федера́льные округа́, ''federalnije okroega'') is ’n indeling van die [[Federale deelgebiede van Rusland|federale deelgebiede]] van [[Rusland]] om administrasie te vergemaklik. Elke distrik bestaan uit verskeie federale deelgebiede en elk het ’n presidensiële afgevaardigde.
 
Die voormalige Russiese president [[Wladimir Poetin]] het die federale distrikte in Mei 2000 gestig as deel van ’n groter program om federale mag te versprei. Daar was aanvanklik sewe distrikte, maar op [[19 Januarie]] [[2010]] het die agtste een, die Noord-Kaukasiese Federale Distrik Noord-Kaukasus, ontstaan uit die Suidelike Federale Distrik.
 
Vir ekonomiese en statistieke doeleindes word die federale deelgebiede ook gegroepeer in twaalf [[Ekonomiese distrikte van Rusland|ekonomiese distrikte]], wat ’n aparte indeling is.