Verskil tussen weergawes van "Barberton"

1 940 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Geskiedenis: Spelfout)
{{Inligtingskas Nedersetting
|amptelike_naam=Barberton
|ander_naam=
|inheemse_naam=
|nedersetting_tipe=
|bynaam=
|slagspreuk=
|translit_taal1=
|translit_taal1_tipe=
|translit_taal1_inligting=
|translit_taal2=
|translit_taal2_tipe=
|translit_taal2_inligting=
|beeld_stadsilhoeët=
|beeldgrootte=
|beeldbyskrif=
|beeld_vlag=
|vlaggrootte=
|vlagskakel=
|beeld_seël=
|seëlskakel=
|seëlgrootte=
|beeld_skild=
|skildskakel=
|skildgrootte=
|beeld_leë_embleem=
|leë_embleemtipe=
|leë_embleemgrootte=
|leë_embleemskakel=
|beeld_kaart=
|kaartgrootte=
|kaartbyskrif=
|beeld_kaart1=
|kaartgrootte1=
|kaartbyskrif1=
|beeld_punt_kaart=
|puntkaartgrootte=
|puntkaartbyskrif=
|punt-x=
|punt-y=
|duimdrukkerkaart=Mpumalanga
|duimdrukkeretiketposisie=bokant
|diumdrukkerkaartgrootte=
|duimdrukkerkaartbyskrif=
|onderafdelingtipe=[[Land]]
|onderafdelingnaam={{vlag|Suid-Afrika}}
|onderafdelingtipe2=[[Distriksmunisipaliteit]]
|onderafdelingtipe3=Plaaslike Munisipaliteit
|onderafdelingtipe4=
|onderafdelingnaam1=[[Mpumalanga]]
|onderafdelingnaam2=[[Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit|Ehlanzeni]]
|onderafdelingnaam3=[[Umjindi Plaaslike Munisipaliteit|Umjindi]]
|onderafdelingnaam4=
|regeringvoetnotas=
|regeringstipe=
|leiertitel=Burgermeester
|leiernaam=Richard Lukhele
|stigtingstitel=Stigting
|leiertitel1=
|stigtingsdatum=1882
|leiertitel2=
|leiertitel3=
|leiertitel4=
|leiernaam1=
|leiernaam2=
|leiernaam3=
|leiernaam4=
|stigtingstitel=
|stigtingsdatum=
|stigtingstitel2=
|stigtingsdatum2=
|stigtingstitel3=
|stigtingsdatum3=
|eenheidvoorkeur=
|oppervlakvoetnotas=
|oppervlakgroottes=
|oppervlak_totaal_km2=
|oppervlak_land_km2=
|oppervlak_water_km2=
|oppervlak_totaal_myl2=
|oppervlak_land_myl2=
|oppervlak_water_myl2=
|oppervlak_water_persent=
|oppervlak_stedelik_km2=
|oppervlak_stedelik_myl2=
|oppervlak_metro_km2=
|oppervlak_metro_myl2=
|oppervlak_leeg1_titel=
|oppervlak_leeg1_km2l=
|oppervlak_leeg1_myl2=
|oppervlak_leeg2_titel=
|oppervlak_leeg2_km2l=
|oppervlak_leeg2_myl2=
|hoogtevoetnotas=
|hoogte_m=877
|hoogte_voet=
|koördinaatwys=
|bevolking_soos_op=2010
|bevolkingnotas=
|bevolking_totaal=98367
|bevolkingsdigtheid_km2=
|bevolkingsdigtheid_myl2=
|bevolking_metro=
|bevolkingsdigtheid_metro_km2=
|bevolkingsdigtheid_metro_myl2=
|bevolking_stedelik=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_km2=
|bevolkingsdigtheid_stedelik_myl2=
|bevolking_leeg1_titel=
|bevolking_leeg1=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg1_myl2=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolking_leeg2_titel=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_km2=
|bevolkingsdigtheid_leeg2_myl2=
|bevolkingnota=
|tydsone=[[Suid-Afrikaanse Standaardtyd|SAST]]
|utcafset=+2
|tydsone_DST=
|uctafset_DST=
|poskodetipe=
|poskode=
|skakelkode=
|leë_naam=
|leë_inligting=
|leë1_naam=
|leë1_inligting=
|leë2_naam=
|leë2_inligting=
|leë3_naam=
|leë3_inligting=
|voetnotas=
|webwerf=http://www.barberton.co.za
 
==Geskiedenis==
Die dorp het sy ontstaan te danke aan die ontdekking van [[goud]] in die jaar [[1882]] by Kaapsehoop op die heuwels. Hierdie vonds was nie lonend nie. In Junie 1883 het Auguste Robert (wat later die bynaam French Bob gekey het) die Pioneer-rif ontdek. Gedurende Junie [[1883]] het Graham Barber die rif by Rimer's Creek ontdek. Gedurende Mei [[1885]] het Edwin Bray die Sheba rif ontdek. Hierdie rif was die rykste van almal. Hierdie reeks ontdekkings het Suid-Afrika se goudnywerheid begin. Gedurende [[1886]] was daar 4 000 aktiewe kleims in Barberton. Die goud het uitgewerk geraak en baie van die myne is gesluit. Die meeste delwers het agter die goud vanna die [[Witwatersrand]] agter die goud aan getrek.
 
Suid-Afrika se eerste [[aandelebeurs]] is in Barberton gestig op [[13 April]] [[1887]]. Die dorp het ook sy naam verleen aan die [[Barbertonse Madeliefiemadeliefie]] (daisy), wêreldwyd bekend onder sy [[genus]]naam [[Gerbera]]. Die Gerbera is met groot sukses veredel deur kwekers.
 
==Distrik==
Die distrik is 5 400&nbsp;km<sup>2</sup> groot. Goud speel nie meer so 'n belangrike rol nie. Die volgende gewasse is van belang: katoen, sitrus, subtropiese vrugte, tabak, koffie, rys, pekanneute en groente. Daar is ook groot bloekom-, denne- en sisalplantasies in die distrik.
Van die oudste [[rotsaarde]] opse oudste [[aarderots]] word in die Barberton-omgewing gevind. Die rots word gedateer asdateer ongeveer 3 000 miljoen [[jaar]] oud.
 
== Skole ==
74 242

wysigings