Uusimaa: Verskil tussen weergawes

12 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
versorg, replaced: |left| → |links| (2), onstaan → ontstaan using AWB
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q5711)
k (versorg, replaced: |left| → |links| (2), onstaan → ontstaan using AWB)
{{Sjabloon:Landskappe van Finland
|Naam='''Uudenmaan maakunta ''(Fins)'''''<br/>'''Landskapet Nyland ''(Sweeds)'''''
|Wapen=Uusimaa.vaakuna.svg
 
==Ekonomie==
 
In 2001 het Uusimaa se bruto geografiese produk (BGP) 41 miljard € of sowat 'n derde van Finland se BGP (135,5 miljard €) beloop. Die metropolitaanse gebied van Helsinki is een van Europa se vinnigste groeiende streke. Een van die belangrikste internasionale ondernemings, wat hulle hoofkwartier in Uusimaa het, is ''Nokia'' in Espoo.
 
== Geskiedenis ==
[[BeeldLêer:Pyhän Laurin kirkko.jpg|thumb|left|250px|leftlinks|15de eeuse kerk in Helsinge, Vantaa]]
 
In die [[9de eeu]], die tydperk van die [[Wikings]], het 'n belangrike handelsroete in wes-oostelike rigting deur die gebied geloop. Nog in die [[12de eeu]] was Uusimaa yl bevolk deur Este en mense uit Häme, wat die gebied as hulle seetoegang gebruik het. In die loop van die 12de eeu is Uusimaa by [[Swede]] ingelyf, en groot getalle setlaars, onder meer uit die Sweedse landskap Helsingland, het hulle in Uusimaa gevestig. Ook die gebied se naam ("Uusimaa/Nyland", letterlik "Nuweland") is van die feit afgelei dat mense hulle in dié streek in vergelyking met die historiese hartland van Finland, Varsinais-Suomi, relatief laat gevestig het.
 
Nadat Swede Finland in [[1809]] aan die Russiese tsaar moes afstaan, het die administratiewe verdeling in landskappe minder belangrik geword. Die administratiewe setel van die land is van Helsinki na Turku (Åbo) verskuif. Die aantal Finstaliges het geleidelik begin toegeneem.
 
Teen die einde van die [[19de eeu]] het talle kunstenaars, wat 'n belangrike rol by die onstaanontstaan van 'n Finse nasionale bewussyn gespeel het, hulle aan die oewer van die Tuusula-meer tussen Tuusula en Järvenpää gevestig, waaronder die komponis Jean Sibelius, die skrywer Juhani Aho met sy eggenote Venny Soldan-Brofeldt ('n skilderes), die skilder Pekka Halonen en die skrywer Aleksis Kivi, wat die gebied as sy aftreeplek gekies het.
 
== Munisipaliteite ==
 
Daar is 24 munisipaliteite in Uusimaa, waarvan twaalf stadstatus het. Die name word in die onderskeidelike meerderheidstaal aangedui. Vir tweetalige munisipaliteite word die benaming in die minderheidstaal tussen hakies aangedui. Bevolking soos op [[31 Augustus]] [[2006]]:<ref>[http://www.vaestorekisterikeskus.fi/vrk/files.nsf/files/A54BC35F82AC3495C22571E6002E2550/$file/060831.htm Väestörekisterikeskus]</ref>.
 
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
<references/>
 
== Eksterne skakels ==