Verskil tussen weergawes van "Afrikatale"

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (Verplasing van 32 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q207930)
#[[Noord-Afrika]] met veral [[Afro-Asiatiese tale]], met name [[Semitiese taalfamilie|Semitiese]] en [[Berbertale]].
#Die [[Soedan]], met 'n groot aantal tale, veral [[Niger-Kongo tale]] anders as [[Bantoetale|Bantoe]], maar ook Tsjadiese tale; dit is dikwels toontale, met dubbele artikulasies soos "kp" of "gb".
#[[Oos-Afrika]] of die [[Horing van Afrika]]. Hier word ook Afro-Asiatiese tale gepraat, maar hulle behoort tot andere groepe soos Omoties en Koesjities.
#Die [[Slenkdal]]-gebied, waar [[Nilo-Saharaanse tale|Nilo-Saharaans]], Afro-Asiaties en selfs Khoisan naas mekaar bestaan sonder baie fonologiese oordrag.
#Sentraal-Afrika wat slegs deur Bantoetale beheers word.
116 315

wysigings