Verskil tussen weergawes van "Oosterse stormswael"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
Spelfout
(Nuwe artikel)
 
(Spelfout)
Die '''Oosterse stormswael''' (''Oceanodroma matsudairae'') is 'n [[voël|stormswael]] en 'n seldsame besoeker aan die kus van [[Suid-Afrika]]. Die voël is 25 cm groot en weeg 60 - 65 g met 'n vlerkspan van 52 - 58 sentimeter. Die voël broei op noordwestelike [[Stille Oseaan]]-eilande. In Engels staan die voël bekend as ''Matsudaira's storm-petrel''. Die voël is nog net 2 keepkeer opgeteken in Suid-Afrika.
 
== Sien ook ==