Verskil tussen weergawes van "Eendekuil"

8 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Skakel
(Skakel)
(Skakel)
}}
 
'''Eendekuil''' is 'n dorp in die [[Wes-Kaap]], [[Suid-Afrika]], suidwes van [[Citrusdal]]. In 2001 het die dorp 'n bevolking van 835 gehad, waarvan 145 (17,5%) Blank was<ref>[http://census.adrianfrith.com/place/10305000 2001-sensus]</ref>. Die dorp was die terminus van die spoorlyn vanaf [[Kaapstad]] tot aan die einde van die [[Tweede Vryheidsoorlog]]. Citrusdal se sitrusoes word nog hier gelaai. Die dorpie is ook bekend vir sy [[Cheddar]]- en Goudakaas. Die naam is afgelei van die baie wilde [[eend]]e wat op 'n tyd volop hier was; daar is baie vleie en panne in die distrik.
 
== Sien ook ==
* [[Lys van dorpe in Suid-Afrika]]
 
== Bron ==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4
 
116 115

wysigings