Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

1 005 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Taxobox
| name = Langbeenjakkalsvoël
| status = LC
| status_system = IUCN3.1
| status_ref = <ref>{{IUCN|id=160032719 |title=''Buteo rufinus'' |assessors=''BirdLife International'' |version=2012.1 |year=2012 |accessdate=16 Julie 2012}}</ref>
| image = Buteo rufinus.jpg
| image_width = 240px
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Aves]]
| ordo = [[Falconiformes]]<br>(of [[Accipitriformes]], q.v.)
| familia = [[Accipitridae]]
| genus = ''[[Buteo]]''
| species = '''''B. rufinus'''''
| range_map = Buteo_rufinus_dis.PNG
| range_map_caption = Lig groen: broeigebied; blou: oorwinter; donker groen: permanente bewoning
| range_map_width = 240px
| binomial = ''Buteo rufinus''
| binomial_authority = ([[Philipp Jakob Cretzschmar|Cretzschmar]], 1829)
| synonyms = *''Buteo ferox''
}}
 
Die '''Langbeenjakkalsvoël''' (''Buteo rufinus'') is 'n somer[[voël|trekvoël]] na [[Noord-Afrika]] en swerwers dwaal af en toe na [[Suid-Afrika]]. Die voël is 52 - 65 cm groot, weeg 600 - 1 700 g met 'n vlerkspan van 1,3 - 1.6 meter. In Engels staan die voël bekend as ''Long-legged Buzzard''.
 
== Fotogalery ==
<gallery>
Long legged buzzard view from below.jpeg|'n Langbeenjakkalsvoël in vlug.
ButeoFeroxKeulemans.jpg|Illustrasie deur [[John Gerrard Keulemans|Keulemans]], 1874.
</gallery>
 
== Sien ook ==