Verskil tussen weergawes van "Wes-Indië"

1 468 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 12 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q669037)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Eilande
[[Lêer:Antillas (orthographic projection).svg|thumb|240px|Ligging van Wes-Indië ten opsigte van Sentraal-Amerika]]
| naam = Wes-Indië
| beeld naam = Antillas (orthographic projection).svg
| beeld byskrif = Ligging van Wes-Indië ten opsigte van die Amerikas
| beeld grootte =
| liggingkaart =
| inheemse naam =
| inheemse naam skakel =
| bynaam =
| ligging = [[Atlantiese Oseaan]], [[Karibiese See]], [[Golf van Meksiko]]
| koördinate = {{Koördinate|21|59|N|79|2|W}}
| argipel =
| totale eilande = meer as 100
| hoofeilande = [[Bahamas]], [[Groot Antille|Groot]] en [[Klein Antille]]
| oppervlak = 234 325 [[Vierkante kilometer|vk km]]
| hoogste berg =
| hoogte =
| land =
| land admin afdelingstitel =
| land admin afdelings =
| land admin afdelingstitel 1 =
| land admin afdelings 1 =
| land admin afdelingstitel 2 =
| land admin afdelings 2 =
| land hoofstad =
| land grootste stad =
| land grootste stad bevolking =
| land leiertitel =
| land leiernaam =
| land 1 =
| land 1 admin afdelingstitel =
| land 1 admin afdelings =
| land 1 hoofstad =
| land 1 grootste stad =
| land 1 grootste stad bevolking =
| land 1 leiertitel =
| land 1 leiernaam =
| land 2 =
| land 2 admin afdelingstitel =
| land 2 admin afdelings =
| land 2 hoofstad =
| land 2 grootste stad =
| land 2 grootste stad bevolking =
| land 2 leiertitel =
| land 2 leiernaam =
| land 3 =
| land 3 admin afdelingstitel =
| land 3 admin afdelings =
| land 3 hoofstad =
| land 3 grootste stad =
| land 3 grootste stad bevolking =
| land 3 leiertitel =
| land 3 leiernaam =
| bevolking = 39 156 084
| bevolking as of =
| digtheid = 167
| etniese groepe =
| addisionele inligting =
}}
 
'''Wes-Indië''', dikwels ook die '''Wes-Indiese''' of '''Karibiese Eilande''' genoem, is 'n [[eilandboog]] in die [[Karibiese See]].
 
== Naam ==
[[Lêer:Moll - A Map of the West-Indies.png|thumb|links|Herman Moll: ''A Map of the West-Indies'', 1736]]
Die benaming ''Wes-Indiese Eilande'' gaan terug op 'n historiese vergissing. Die vroeë ontdekkingsreisigers en veroweraars soos Christoffel Columbus was eintlik van voorneme om Indië, die Keiserryk Sjina (destyds ook ''Cathay'' genoem) of [[Japan]] (''Cipangu'') op die westelike seeroete te bereik en het nie verwag dat hulle 'n nuwe vasteland sou ontdek wat destyds in Europa nog onbekend was nie. Die eilandnaam Antille is dan ook van die [[Latyn]]se ''ante ilium'' ("eilande net voor die kus") afgelei, dus die eilande voor die Sentraal-Amerikaanse kus.
 
Die [[Engels]]sprekende deel van die Wes-Indiese Eilande staan ook bekend as Britse Wes-Indiese Eilande (''British West Indies'').
 
[[Kategorie:Eilande in Atlantiese Oseaan]]
[[Kategorie:Eilande in Karibiese See]]