Verskil tussen weergawes van "Falco"

267 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(→‎Spesies: Verbeter)
No edit summary
 
'''''Falco''''' is 'n [[genus]] in die [[familie (biologie)|familie]] [[Falconidae]] in die orde van [[roofvoël]]s waaraan die grootste deel van die [[valkagtiges]] ([[Falconidae]]) behoort. Die genus omvat 39 [[spesie]]s.<ref>[http://www.worldbirdnames.org/ Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). {{en}}]</ref>
 
Voëls in die genus het 'n donker grys of bruin rug, maar is wit onder. Hulle het gepunte vlerke met lang sterte. Hulle eet klein [[soogdier]]tjies waarop hulle jag deur van hulle sig gebruik te maak, hoewel sommige spesies ander voëls jag, wat hulle in vlug vang.
 
== Spesies ==