Verskil tussen weergawes van "A.P. Smit"

841 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Predikant
[[Lêer:Ds AP Smit.jpg|thumb|regs|200px|Ds. A.P. Smit.]]
| Naam = Abraham Petrus Smit
| Beeld = Ds AP Smit.jpg
| Beeldbeskrywing = Ds. A.P. Smit omstreeks 1950.
| Beeldonderskrif = A.P. Smit
| Geboortenaam = Abraham Petrus Smit
| Geboortedatum = 12 Oktober 1909
| Geboorteplek = [[Redelinghuys]], [[Kaapkolonie]]
| Sterftedatum =
| Sterfteplek =
| Kerkverband = [[Nederduitse Gereformeerde Kerk|Nederduits Gereformeerd]]
| Gemeente = [[NG gemeente Philadelphia|Philadelphia]]<br>[[NG gemeente Pearston|Pearston]]<br>[[NG gemeente Kamieskroon|Kamieskroon]]<br>{{NG gemeente Port Nolloth|port Nolloth]]
| Jare aktief = 1936-1979
| Kweekskool = [[Kweekskool]], [[Stellenbosch]]
| Kerklike ampte = Argivaris van die Kaapse Kerk
}}
 
Ds. '''Abraham Petrus Smit''' (distrik [[Redelinghuys]], [[12 Oktober]] [[1909]] - ?) was 'n predikant in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]], geskiedskrywer en die derde argivaris van die Kaapse Kerk.
 
 
==Opleiding==
Toe dit in sy matriekjaar vir hom duidelik word dat die Here hom tot die bediening roep, het hy sy beroepskeuse gedoen en daarby gehou, ondanks die feit dat 'n na-familielid hom feitlik met geweld wou dwing om 'n onderwyser te word. Aan die [[Universiteit van Stellenbosch]], waar hy 'n inwoner van die manskoshuis [[Dagbreek]] was, behaal hy in 1930 die B.A.-graad cum laude. Later sou hy sê: "As jy metodies en sistematies werk, kan jy veel versit in jou kort lewe op aarde." Saam met sy kursus aan die [[Kweekskool|Teologiese Seminarium]] gedurende die jare 1931-1934, skryf hy ook vir die Magistergraad in geskiedenis in. Sy verhandeling was die eerste geskiedenis van 'n gemeente wat hy sou skryf, naamlik ''[[NG gemeente Swartland|Swartlandskerk]], 1745-1824''. Ds. Smit het by geleentheid gesê: "In my vader se huis is ons vroeg geleer om gereelde studietye daarop na te hou; om sekere pligte op sekere dae of sekere tyd van die dag na te kom, om nie uit te stel tot die dag van môre wat vandag gedoen moet word nie. Hy en ander leermeesters het so dikwels hierdie lewensreel vir my voorgehou: 'The road of procrastination leads to the City of Never' — d.w.s. van uitstel kom afstel! Deur van jongs af sistematies en metodies te studeer, kon ek ver-reweg die meeste van my eind-eksamens met hoe onderskeiding slaag."
 
Ds. Smit het by geleentheid gesê: "In my vader se huis is ons vroeg geleer om gereelde studietye daarop na te hou; om sekere pligte op sekere dae of sekere tyd van die dag na te kom, om nie uit te stel tot die dag van môre wat vandag gedoen moet word nie. Hy en ander leermeesters het so dikwels hierdie lewensreël vir my voorgehou: 'The road of procrastination leads to the City of Never' — d.w.s. van uitstel kom afstel! Deur van jongs af sistematies en metodies te studeer, kon ek ver-reweg die meeste van my eind-eksamens met hoe onderskeiding slaag."
 
==Vroeë bediening==
85 127

wysigings