Verskil tussen weergawes van "Mokopane"

18 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (Verplasing van 10 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q326927)
(→‎Ekonomie: Skakels)
 
==Ekonomie==
Mokopane is een van [[Suid-Afrika]] se rykste landbougebiede en produseer [[koring]], [[tabak]], [[katoen]], [[vleis]], [[mielies]], [[grondboontjie|grondbone]] en [[sitrusvrugte]]. Die Zebediela-sitruslandgoed, 55 km na die suidooste, is een van die grootste sitrusplase in die [[Suidelike Halfrond]].
 
Die gebied is ook ryk aan [[mineraal|minerale]], met die ontginning van [[platinum]], [[diamant]]e en [[graniet]] as hoofbedrywighede.