Verskil tussen weergawes van "10 Junie"

13 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
→‎Sterftes: Verbeter
k (→‎Vakansies, vierings, en waarnemingsdae: tikfout, replaced: waarmeningsdae → waarnemingsdae using AWB)
(→‎Sterftes: Verbeter)
== Sterftes ==
* [[1190]] - Frederik I (Barbarossa) keiser van die [[Heilige Romeinse Ryk]] verdrink in die Saleph-rivier tydens die derde [[kruistog]].
* [[1836]] - [[André-Marie Ampère]] - Franse [[fisikus]] (* [[1775]]).
* [[1868]] - Prins Michael III van Serwië sterf in 'n sluipmoordaanval.
* [[2002]] - Dr. [[Attie van der Colf]], predikant in die [[Nederduitse Gereformeerde Kerk]] en 'n digter verantwoordelik vir 126 omrymings in die ''Liedboek van die Kerk''.