Verskil tussen weergawes van "Afrikatale"

18 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
#Die [[Soedan]], met 'n groot aantal tale, veral [[Niger-Kongo tale]] anders as [[Bantoetale|Bantoe]], maar ook Tsjadiese tale; dit is dikwels toontale, met dubbele artikulasies soos "kp" of "gb".
#[[Oos-Afrika]] of die [[Horing van Afrika]]. Hier word ook Afro-Asiatiese tale gepraat, maar hulle behoort tot andere groepe soos Omoties en Koesjities.
#Die [[Groot Skeurvallei|Slenkdal]]-gebied, waar [[Nilo-Saharaanse tale|Nilo-Saharaans]], Afro-Asiaties en selfs Khoisan naas mekaar bestaan sonder baie fonologiese oordrag.
#Sentraal-Afrika wat slegs deur Bantoetale beheers word.
#[[Suider-Afrika]], waar tale met suigklanke gepraat word; daaronder is Bantoetale, maar ook dié tale wat as [[Khoisantale]] aangedui word.
112 485

wysigings