Verskil tussen weergawes van "Igor Strawinski"

10 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe artikel)
 
k
'''Igor Fjodorowitsj Strawinski''' ([[Russies]]: Игорь Фёдорович Стравинский, getranslitereer: Igorʹ Fëdorovič Stravinskij; Russiese uitspraak: [ˌiɡərʲ ˌfʲjodɐrɐvʲɪtɕ strɐˈvʲinskʲɪj]; * [[17 Junie]] (5 Junie volgens die Juliaanse kalender) [[1882]], † [[6 April]] [[1971]]) was 'n [[Rusland|Russiese]], later [[Frankryk|Franse]] en [[Verenigde State|Amerikaanse]] komponis, pianis en dirigent. Hy word algemeen beskou as een van die belangrikste en invloedrykste komponiste van die [[20ste eeu]] asook as een van die belangrikste verteenwoordigers van die Nuwe Musiek-styl.
 
Strawinski se loopbaan as komponis is deur sy verskeidenheid van musiekstyle gekenmerk. Hy het internasionale bekendheid met drie ballette verwerf wat hy in opdrag van die impresiario Sergei Diaghilef gekomponeer het en wat vir die eerste keer deur Diaghilef se balletgeselskap ''[[Ballets Russes]]'' in [[Parys]] opgevoer is: ''L'oiseau de feu'' ("Die Vuurvoël", [[1910]]), ''Pétrouchka'' ("Petroesjka", [[1911]]) en ''[[Le Sacre du printemps]]'' ("Die Lenteoffer", [[1913]]).
108 309

wysigings