Verskil tussen weergawes van "BBC"

28 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
|kenteken = [[Lêer:BBC.svg|220px]]
|tipe = ''Public broadcasting authority''
|stigting = [[18 Oktober]] [[1922]]
|ligging_stad = [[Londen]], [[Engeland]]
|ligging_land = {{vlag|Verenigde Koninkryk}}
Die '''BBC''' (afkorting vir ''British Broadcasting Corporation'') is die publieke omroeper van die [[Verenigde Koninkryk]]. Dit is in 1922 gestig as een van die oudste omroepers ter wêreld. Sy hoofverantwoordelikheid is die uitsaai van onpartydige televisie- en radioprogramme in die Verenigde Koninkryk, op die Kanaaleilande en die Eiland Man. Volgens sy personeelgetal van 23 000 is dit die grootste uitsaaikorporasie ter wêreld.
 
Die BBC het sy hoofkwartier in ''Broadcasting House'' op Portlandplein, Londen, met groot produksieateljees in [[Belfast]], [[Birmingham]], [[Bristol]], [[Cardiff]], [[Glasgow]], Londen en Salford Quays (Groter Manchester) en kleiner ateljees dwarsoor die Verenigde Koninkryk.
 
Programme word aangebied deur hulle televisiesenders: ''BBC One'', ''BBC Two'', ''BBC Three'', ''BBC Four'', ''BBC Entertainment'', ''BBC News 24'' en ''BBC World''; asook deur 'n aantal radiosenders waaronder ''BBC 1'' tot en met ''7''. Die BBC se wêrelddiens send programme in meer as 30 verskillende tale uit en word oor die algemeen in die weste beskou as 'n gesaghebbende en objektiewe nuusbron.