Verskil tussen weergawes van "1820-Setlaars"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Beeld:Thomas Baines - The British Settlers of 1820 Landing in Algoa Bay - 1853.png|thumb|280px|"Die Britse setlaars van 1820 land in Algoabaai", deur Thomas Baines, 1853.]]
 
'''1820-Setlaars''' is die historiese term vir die sowat 54 000 blanke Britse immigrante wat in sestig groepe in [[Suid-Afrika]] aangekom en hulle in die tydperk tussen [[April]] en [[Junie]] [[1820]] in die [[Oos-Kaap]] gevestig het.
 
Hulle was nie die eerste Britse emigrante wat na die Kaap gekom het nie, maar dit was die enigste staatsondersteunde skema wat 'n taamlike groot Engelssprekende gemeenskap na 'n bepaalde strek in Suid-Afrika geneem het.<ref>Cameron, Spies, 1986. , ''Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika'', Kaapstad: Human & Rousseau</ref>