Verskil tussen weergawes van "1820-Setlaars"

Geen grootteverandering nie ,  7 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Die setlaars uit [[Engeland]], waaronder ook 'n aantal adellikes, is deur die Britse regering en die koloniale owerhede van die Provinsie van die Kaap die Goeie Hoop aangemoedig om in [[Suid-Afrika]] 'n nuwe tuiste te vind, maar in wese was dit 'n poging om die anglofone element van die Suid-Afrikaanse bevolking te versterk en veral die grensgebied van die [[Oos-Kaap]] deur middel van 'n groter blanke bevolking teen aanvalle van die [[Xhosas|Xhosa-stamme]] te verdedig. Dit was een van die grootste Britse immigrasiegolwe in die geskiedenis van Suid-Afrika.
 
[[Beeld:Cruikshank All among the Hottentots capering to shore 1820.jpg|thumb|380px|'n Satiriese uitbeelding van die 1820-setlaars, wat emigrante waarsku oor wat op hulle wag.]]
 
== Historiese agtergrond ==
 
== Historiese agtergrond ==
[[Beeld:Cruikshank All among the Hottentots capering to shore 1820.jpg|thumb|380px|'n Satiriese uitbeelding van die 1820-setlaars, wat emigrante waarsku oor wat op hulle wag.]]
Ná die [[Napoleontiese Oorloë]] is [[Groot-Brittanje]] deur ernstige werkloosheid in die gesig gestaar. Die regering het derhalwe emigrasie na oorsese Britse besittings bevorder, waaronder die [[Kaapkolonie]]. Aan voornemende emigrante is vrye landbougrond in die Oos-Kaap toegesê, en dié aanbod was aantreklik genoeg vir 90 000 aansoekers van wie uiteindelik 4 000 gekies is. Die eerste setlaars het op 17 Maart [[1820]] aan boord van die ''Nautilus'' en die ''Chapman'' in [[Kaapstad]] se [[Tafelbaai]] aangekom. Hulle is van daar na [[Algoabaai]] gestuur, die huidige [[Port Elizabeth]].