Verskil tussen weergawes van "Accra"

8 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
Nie meer 'n saadjie nie
k (Verplasing van 112 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q3761)
(Nie meer 'n saadjie nie)
'''Accra''' is die hoofstad en grootste stad van [[Ghana]] met 'n bevolking van 1 963 264 in 2009 en 'n oppervlakte van 200 km². Dit is Ghana se grootste stad en die administratiewe, kommunikasie-, en ekonomiese middelpunt van Ghana. Die primêre ekonomiese aktiwiteite is finansiële en regeringsdienste, kommunikasie, konstruksie, vervoer en landbou (veral visserye). Meer as 70% van Ghana se vervaardigingskapasiteit is binne die hoofstad area.
 
Die stad Accra is die hoofstad van Ghana sedert [[1877]], en bevat openbare geboue wat die oorgang van 'n negentiende-eeuse voorstad van Victoriasborg tot die moderne metropolis wat dit vandag is weerspieël.
 
{{Saadjie}}
{{Hoofstede in Afrika}}
 
87 443

wysigings