Verskil tussen weergawes van "Ikoon"

4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Skakels na Kuns ingevoeg
k (Verplasing van 56 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q132137)
(Skakels na Kuns ingevoeg)
[[Lêer:Vladimirskaya.jpg|thumb|right|''Onse Liewe Vrou van Wladimir'', 'n nasionale heiligdom van [[Rusland]] en die [[Russies-Ortodokse Kerk]], is omstreeks [[1100]] in [[Konstantinopel]] geskilder. Danksy talle reproduksies het hierdie Maria-ikoon ook in die Weste wye bekendheid verwerf]]
'''Ikone''' (afgelei van die [[Grieks]]e εικόνα, ''ikóna'', "beeld", "afbeelding") is gewyde kultus- of heiligebeelde in die Oostelike Kerke van die Christendom, veral in die [[Ortodokse Kerk]]e van die Bisantynse Rite en kan as een van die mees karakteristieke kenmerke van dié kerke beskou word. Ikone speel daarnaas 'n sentrale rol in die Bisantynse [[kuns]].
 
Ikone word ook in die kultus van die Oosters-Ortodokse Kerke, soos byvoorbeeld die Koptiese Kerk of die Armeense Apostoliese Kerk vereer, maar nie in die Assiriese Kerk nie. Koptiese ikone toon invloede van die Oud-Egiptiese kuns.
2 970

wysigings