Verskil tussen weergawes van "Ongewerweldes"

73 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Verbeter)
[[Lêer:Thelenota ananas.jpg|thumb|regs|''Thelenota ananas'', 'n voorbeeld van 'n ongewerwelde dier.]]
[[Lêer:Drosophila melanogaster - side (aka).jpg|thumb|links|'n Vlieg.]]
 
'''Ongewerweldes''' of '''invertebrate''' is [[dier]]e sonder 'n [[werwelkolom]] of [[ruggraat]]. Die term is deur [[Jean-Baptiste de Lamarck]] ingevoer om diere soos [[insek]]te, [[pylinkvis]]se en [[wurm]]s te onderskei van die [[Gewerweldes|vertebrata]] of gewerwelde diere.