Verskil tussen weergawes van "Seepunt"

277 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Bygewerk)
k
 
Seepunt is Kaapstad se enigste kusvoorstad waar veelverdieping-woonstelblokke ontstaan het, en dit is een van die redes hoekom die gebied tot 'n gewilde residensiële buurt vir bewoners en beleggers ontwikkel het. Voor die onlangse styging in eiendomspryse is Seepunt as 'n gevaarlike voorstad beskou, onder meer omdat enkele woonstelblokke deur hul eienaars verwaarloos is. Baie plaaslike en buitelandse beleggers beskou Seepunt tans as 'n voorbeeld van stedelike regenerasie. Baie woonstelle is deur Britse, Duitse en Nederlandse beleggers gekoop.
 
== Demografie ==
 
Volgens die Groepsgebiedewet is Seepunt vroeër as blanke woonbuurt geklassifiseer. Ná die aftakeling van rasseskeiding het die demografiese samestelling verander, en vandag huisves die voorstad bewoners vanuit 'n verskeidenheid van kulturele agtergronde.
 
{{Kaapstad voorstede}}