Verskil tussen weergawes van "Ewenaar"

74 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q23538)
Dae en nagte is by die ewenaar ewe lank, in kontras met ander gebiede, waar die nag in die winter langer as die dag is, en weer korter as die dag is in die somer. 'n Persoon wat op die ewenaar staan sal ook opmerk dat die son (en ander sterre in die hemel) in 'n perfekte halwe sirkel deur die lug beweeg (dit is nie die geval in ander gebiede nie).
 
== Lande op die ewenaar ==
[[Lêer:Countries on the equator.svg|thumb|400px|Lande op die ewenaar]]
Die ewenaar beweeg deur die land en/of die water van 13 lande.