Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

302 grepe bygevoeg, 6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''FC Twente''' is 'n [[sokker]]span uit [[Enschede]] in [[Nederland]] wat in die [[Eredivisie]] (1ste afdeling) speel. FC Twente is die houer van die [[Johan Cruijff Schaal]]. Die [[afrigter]] is [[Alfred Schreuder]].
 
Die tuisveld van FC Twente is die [[Grolsch Veste]], met 'n kapasiteit van 30 200 sitplekke. Onder ondersteuners is die stadion bekend vir sy aangename atmosfeer.
 
In die huidig seisoen (2012/13) speel FC Twente in die Eredivisie. In die [[UEFA Europa League|Europa League]] is Twente uitgeklop in die groepuitdunne en in die KNVB-Beker is die span uitgeklop deur [[FC Den Bosch]]. Op [[26 Januari]] het [[Steve McClaren]] bedank as afrigter van die span, deur die swak resultate.
Die tweede span van ''FC Twente'' speel in seisoen 2013/14 in die [[Eerste divisie]].
 
== Geskiedenis ==
In die volgende seisoen wen Twente weer die Johan Cruijff Schaal deur weer Ajax in die eindstryd te klop, nu met 2-1. In hierdie seisoen is die stadion weer uitgebrei tot 30.000 sitplekke (deur die ongeluk by die uitbreiing het hulle die eerste wedstryde vir minder toeskouers gespeel en het hulle selfs die eerste spel teen [[FC Vaslui]] vir die Champions League in die [[Gelredome]] in [[Arnhem]] gespeel).
 
In die seisoene 2011/12 en 2012/13 bedank die afrigter van die span (onderskeidelik [[Co Adriaanse]] en [[Steve McClaren]]) deur die swak resultate in die Eredivisie en die nasionale en internasionale uitkloptoernooie. In seisoen 2013/14 speel Twente nie in 'n Europees uitkloptoernooi nie, wel het die tweede span toegetree tot die [[Eerste divisie]].
 
==Erelys==
== Jeugakademie ==
Om nuut spelers op te lei, het ''FC Twente'', soos die meeste klubs, 'n ''jeugakademie''. Die '''Voetbalacademie FC Twente''' is 'n saamsmelting van die jeugakademies van ''FC Twente'' (90%), [[Heracles Almelo]] (5%) en [[Go Ahead Eagles]] (5%). Die meeste jeugspanne speel hulle tuiswedstryde op die ''FC Twente trainingscomplex'' in [[Hengelo]]. Die jongste spelers van die voormalige ''Go Ahead jeug'' speel in [[Twello]] (naby [[Deventer]]). Die Twentse jeugakademie staan bekend as een van die beste jeugakademies in Nederland.
Die tweede span van ''FC Twente'' (''jong FC Twente'') staan los van die jeugakademie. [[Patrick Kluivert]] is afrigter van ''jong FC Twente''. Die tweede span het twee keer die ''jeug-eredivisie'' gewen, in [[2008]] en [[2012]]. en speel sedert 2013 in die ''Eerste divisie''
 
Ook vir die vrouespan is 'n jeugakademie.
[[Lêer:FCTwenteVrouwenKampioen.jpg|thumb|250px|Kampioenskap vroue FC Twente 2010/11]]
 
In 2007 het FC Twente die inisiatief geneem om 'n professionele vrouesokkerliga in Nederland op te rig. FC Twente is die enige span in die liga wat die speelsters eintlik betaal. In 2008 het hulle die [[KNVB-Beker vir vroue]] gewen. In seisoen 2010/11 het die vrouespan die [[Eredivisie vir vroue|nasionale titel]] gewen. Sedert seisoen 2012/13 het die ''Nederlandse'' en [[België|Belgiese]] liga saamgesmelt tot die [[BeNe liga vir vroue]]. ''FC Twente'' het die eerste kampioenskap van die ''BeNe liga'' gewen.
 
== Satelliete ==
1 253

wysigings