Verskil tussen weergawes van "Martin Melck"

119 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
+ beeld
k
k (+ beeld)
[[Lêer:Martin Melck House 02.jpg|thumb|regs|200px|[[Martin Melck Huis|Martin Melck-huis]] in Strandstraat, Kaapstad]]
'''Martin Melck''' ([[1723]]-[[1781]]), stamvader van die Melck-familie in [[Suid-Afrika]], was 'n boorling van Memel in [[Oos-Pruise]] (tans [[Klaipėda]], [[Litaue]]) wat hom op [[21 April]] [[1746]] as gekwalifiseerde leerling-messelaar aan die Kaap gevestig en later een van die welvarendste en invloedrykste figure in die [[18de eeu]]se kolonie geword het.<ref>G.A. Cockrell: ''Die lewe van Martin Melck''. In: ''Kleio'', jaargang 33, nommer 1, 2001, bl. 86</ref>