Verskil tussen weergawes van "Clive Derby-Lewis"

1 670 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 5 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q1101921)
(+ Inligtingskas)
{{Ampsbekleër Inligtingraampie
[[Lêer:CDS at WACL.JPG|thumb|right|300px|Clive Derby-Lewis]]
|naam = Clive Derby-Lewis
|beeld = CDS at WACL.JPG
|beeldgrootte = 240px
|kleinbeeld =
|byskrif = Clive Derby-Lewis
|orde = Raad van die Staatspresident
|termyn_begin = September [[1989]]
|termyn_einde = April [[1993]]
|visepresident =
|vise-eersteminister =
|adjunk =
|president = [[Frederik Willem de Klerk]]
|eersteminister =
|voorganger =
|opvolger =
|orde2 = Parlementslid vir [[Krugersdorp]]
|termyn_begin2 = [[1987]]
|termyn_einde2 = [[1989]]
|visepresident2 =
|vise-eersteminister2 =
|adjunk2 = [[Andries Treurnicht]]
|president2 =
|eersteminister2 =
|voorganger2 =
|opvolger2 =
|orde3 =
|termyn_begin3 =
|termyn_einde3 =
|visepresident3 =
|vise-eersteminister3 =
|adjunk3 =
|president3 =
|eersteminister3 =
|voorganger3 =
|opvolger3 =
|orde4 =
|termyn_begin4 =
|termyn_einde4 =
|visepresident4 =
|vise-eersteminister4 =
|adjunk4 =
|president4 =
|eersteminister4 =
|voorganger4 =
|opvolger4 =
|geboorte_datum = [[22 Januarie]] [[1936]]
|geboorte_plek = [[Kaapstad]]
|sterfte_datum =
|strefte_plek =
|kiesafdeling =
|party = [[Nasionale Party]]<br />[[Konserwatiewe Party]]
|eggenoot =
|proffessie =
|geloof =
|handtekening =
|voetnotas =
}}
 
'''Clive John Derby-Lewis''' is gebore op [[22 Januarie]] [[1936]] in [[Kaapstad]], en was 'n [[Suid-Afrika]]anse parlementslid, eers vir die [[Nasionale Party ]] en toe vir die [[Konserwatiewe Party]]. Hy dien tans lewenslange tronkstraf vir sy rol in die [[moord]] op [[Chris Hani]] uit. Hy het 'n vuurwapen aan [[Janusz Walus]] verskaf, wat dieselfde termyn tronkstraf uitdien. Albei het aanvanklik die doodstraf ontvang, maar dit is na lewenslange tronkstraf verander toe die doodstraf afgeskaf is. Hy is deur die [[Daily Telegraph ]] as 'n "regse ekstremis" beskryf .<ref>{{cite news|url=http://www.telegraph.co.uk/htmlContent.jhtml?html=/archive/1997/08/12/wsaf12.html|date=1997-08-12|title=Apartheid's assassins appeal for amnesty|first=Alec|last=Russell}}</ref>. In November 2008 is hy parool geweier.
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}