Verskil tussen weergawes van "Vancouver-eiland"

109 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Jammer!)
k (Bygewerk)
| hoogte = 2 200 m
| land = Kanada
| land admin afdelingstitel = [[Provinsies en gebiede van Kanada|Provinsie]]
| land admin afdelings = [[Lêer:Flag of British Columbia.svg|22px]] [[Brits-Columbië]]
| land admin afdelingstitel 1 =
| digtheid = 23,94
| etniese groepe =
| addisionele inligting = Die wêreld se 43ste grootste eiland en die elfde grootste eiland van [[Kanada]]
}}
 
[[Lêer:Vancouver de.png|thumb|links|Kaart wat Vancouver-eiland vertoon]]
[[Lêer:Flag of Vancouver Island.svg|thumb|links|Nie-amptelike vlag van Vancouver-eiland]]
'''Vancouver-eiland''' ([[Engels]]: ''Vancouver Island'') is die grootste [[Noord-Amerika]]anse eiland aan die [[Stille OseeanOseaan]] en is aan die weskus van [[Kanada]] geleë. Die eiland is net noordwes van die grens tot die [[Verenigde State van Amerika|Verenigde State]], die stad [[Seattle]] en net wes van die stad [[Vancouver]] geleë. Dit maak deel uit van die Kanadese [[Provinsies en gebiede van Kanada|provinsie]] [[Brits-Columbië]] en is vernoem ná die [[Verenigde Koninkryk|Britse]] offisier en ontdekker [[George Vancouver]] vernoem. [[Victoria, Brits-Columbië|Victoria]], die hoofstad van die provinsie, is in die suidooste van die eiland geleë.
 
{{Saadjie}}