Verskil tussen weergawes van "Roald Amundsen"

10 grepe verwyder ,  8 jaar gelede
k
+ skakel & uitleg
(Skakel)
k (+ skakel & uitleg)
}}
 
[[Lêer:Aan de Zuidpool - p1913-160.jpg|thumb|regs|250px|Roald Amundsen en sy span doen wetenskaplike waarnemings aan die Suidpool.]]
'''Roald Engelbregt Gravning Amundsen''' [ˈɾuːɑl ˈɑmʉnsən] (* [[16 Julie]] [[1872]] op die plaas Tomta in Borge in [[Østfold]], † 1928) was 'n [[Noorweë|Noorse]] ontdekkingsreisiger van die poolgebiede. Hy was die leier van die eerste Antarktiese ekspedisie tussen 1910 en 1912 wat die [[Suidpool]] bereik het en was die eerste persoon wat sy voete op die [[Noordpool|Noord]]- en Suidpool gesit het.<ref name="historynet">{{en}} {{cite web |title = Roald Amundsen en die 1925 Noordpoolekspedisie |publisher = Historynet.com |url = http://www.historynet.com/roald-amundsen-and-the-1925-north-pole-expedition.htm |accessdate = 11 Maart 2010}}</ref><ref name="PBSorg">{{en}} {{cite web |title = Roald Amundsen |publisher = PBS.org |url = http://www.pbs.org/wgbh/amex/ice/peopleevents/pandeAMEX87.html |accessdate = 11 Maart 2010 }}</ref> Hy was ook die eerste persoon wat deur die [[Noordwestelike Deurvaart]] gereis het. Hy het in Junie 1928 verdwyn terwyl hy op 'n reddingsending was. Amundsen, tesame met [[Douglas Mawson]], [[Robert Falcon Scott]] en [[Ernest Shackleton]] was 'n sleutelfiguur en leier gedurende die Heroïese Era van Antarktiese Ontdekking
 
Saam met sy kollega [[Fridtjof Nansen]] was hy een van die nasionale helde van die vrye Noorweë in die jare ná die onafhanklikwording in [[1905]]. Amundsen was die eerste mens wat sowel die Suid- asook die [[Noordpool]] bereik het. Hy het deur die Noordwestelike Deurvaart geseil en was een van die eerstes wat vir sy poolreise gebruik van 'n lugskip gemaak het. In Junie 1928 het hy gedurende 'n reddingsaksie spoorloos verdwyn nadat sy vliegtuig naby Bjørnøya (die Bere-eiland) in [[Svalbard]] verongeluk het.
 
== Biografie ==
=== Herkoms ===
[[Lêer:Aan de Zuidpool - p1913-160.jpg|thumb|regs|250px|Roald Amundsen en sy span doen wetenskaplike waarnemings aan die Suidpool.]]
Roald Amundsen was die vyfde kind en vierde seun van die skeepseienaar Jens Amundsen en sy vrou Gustava Sahlquist. Sy vader het in die 1850's 'n fortuin met die slawehandel tussen Sjina en Sentraal-Amerika verdien. Gustava Amundsen, die dogter van 'n administratiewe amptenaar wat sestien jaar jonger as haar man was, was eweneens in Sjina woonagtig waar ook hul eerste seun, Jens Ole Amundsen, in 1866 gebore is. Eers daarna het die egpaar na Noorweë teruggekeer en in 'n huis in Hvidsten sowat vyftig kilometer suid van Kristiania (tans [[Oslo]]) ingetrek. In 1868 en 1870 is nog twee seuns, Gustav en Leon, gebore. Roald was hul vierde seun wat in 1872 gebore is. Sy naam is Oud-Noors en beteken letterlik "die Glorieryke".
 
* [[Amundsenbaai]] in Antarktika
* [[Berg Amundsen]] in Antarktika
* Die [[Golf van Amundsen]] in die Arktiese Oseaan, aan die jus van die [[Noordwestelike gebiede]] in Kanada (die skeiding van [[BankseilandBanks-eiland]] en die westelike dele van [[Victoria-eiland]] van die vasteland)
* 'n Groot [[Impakkrater|krater]] way die [[maan]] se suidpool dek word ooh [[Amundsen (krater)|Amundsen]] genoem
 
 
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie|Roald Amundsen}}
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}
 
{{CommonsKategorie|Roald Amundsen}}
 
{{DEFAULTSORT:Amundsen, Roald}}
[[Kategorie:Noorse poolreisigers]]
 
{{Link FA|ru}}
{{Link GA|de}}
{{Link GA|no}}
{{Link FAGA|rupt}}