Verskil tussen weergawes van "Johan Goosen"

175 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
==Springbokloopbaan==
Goosen maak sy [[Springbok]]debuut op 8 September [[2012]] teen [[Australië]] in [[Perth]]. Hulle verloor 26–19 nadat hy opdraf as plaasvervanger-losskakel vir [[Morné Steyn]] in the 59ste minuut van die wedstryd.
 
Die volgende twee naweke is hy in die begin-vyftiental vir die Springbokke op losskakel, maar ongelukkig doen hy later 'n kniebesering op tydens 'n spanoefening in Adelaide.
 
==Eksterne skakels==
98 981

wysigings