Verskil tussen weergawes van "Umhlanga"

1 192 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
Bygewerk
k (Voyageur het bladsy Umhlanga Rocks na Umhlanga geskuif: Regte naam)
k (Bygewerk)
[[Lêer:Umhlanga lighthouse.jpg|thumb|links|200px|[[Vuurtoring]] te Umhlanga Rocks.]]
 
'''Umhlanga Rocks''' is 'n kusdorp in [[KwaZulu-Natal]] in [[Suid-Afrika]] langs die [[Indiese Oseaan]]. Die dorp is noord van [[Durban]] net langs die [[N2]] nasionale pad. Die dorpsnaam beteken "plek van riete" in isiZulu.
 
==Geskiedenis==
Die gebied suid van die Tugelarivier is oorspronklik deur San-versamelaars en -jagters bewoon voordat Nguni-groepe, wat onder die heerskappy van koning Shaka in die vroeë 19de eeu tot 'n enkele Zulunasie verenig is, hulle hier gevestig het. Dit het kort daarna onder Britse koloniale bewind gekom. Die huidige dorpsgebied het deel uitgemaak van Sir Marshall Campbell se uitgestrekte plantasie. Campbell, 'n boorling van [[Glasgow]] wat in 1850 na Suid-Afrika geïmmigreer het, was 'n invloedryke suikermagnaat wat in 1860 Indiese kontrakarbeiders vir sy plantasie gewerf het. Hulle het tot die strek se multikulturele karakter bygedra.
Sir Marshall Campbell die eienaar van die oorspronklike suikerriet plantasie waarop die ontwikkeling gedoen is se dogter, Virgina, en haar man het 'n hotel digby die mond van die Mhlangarivier gebou in 1920. Die naam van die rivier beteken: 'die rivier van riete'. Dit was die begin van Umhlanga Rocks oord en woongebied. Sir Marshall het ook riksjas aan Durban bekend gestel. Umhlanga Rocks het in 1970 munisipale status verwerf en twee jaar later is La Lucia ingelyf by die dorp.
 
In 1869 het Umhlanga se eerste strandhut op 'n rotsagtige deel van die strand ontstaan waar tee en scones aan verbygangers verkoop is. Dit was die begin van Umhlanga se florerende toerismebedryf. Maar ook seevaarders het voordeel daaruit getrek. Die strandhut se blink weerkaatsende dak het as baken vir skepe gedien wat sodoende maklik verby Umhlanga se rotsagtige kaap kon seil.
 
Sir Marshall Campbell die eienaar van die oorspronklike suikerriet plantasie waarop die ontwikkeling gedoen is se dogter, VirginaVirginia, enhet in 1920 saam met haar man hetdie 'neerste hotel in die dorp digby die mond van die Mhlangarivier gebou in 1920. Die naam van die rivier beteken: 'die rivier van riete'. Dit was die begin van Umhlanga Rocks oordas gewilde strandoord en woongebied, en steeds meer hotelle en ander toeristegeriewe is geopen. Sir Marshall het ook riksjas aan Durban bekend gestel. UmhlangaDie Rocksstrandhut hetis in 1970die munisipale1930's statusuitgebou verwerftot endie tweebekende jaarOyster laterBox-vyfsterhotel, isterwyl Ladie Luciakenmerkende ingelyfrooi-wit byvuurtoring diein dorp.1953 gebou is.
 
Umhlanga het in 1970 munisipale status verwerf, en twee jaar later is La Lucia ingelyf by die dorp.
 
==Omgewing==
* [[Op Pad in Suid-Afrika]]. [[B.P.J. Erasmus]]. 1995. ISBN 1-86842-026-4
* Ensiklopedie van Suidelike Afrika. [[Eric Rosenthal]] 1967
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in KwaZulu-Natal]]