Verskil tussen weergawes van "Umhlanga"

486 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
(→‎Omgewing: Skakel)
=== Umhlanga Rocks ===
Umhlanga Rocks is 'n strandoord met hotelle en woonstelgeboue, waaronder die Cabana Beach-hotel, die Beverly Hills-hotel, die Oyster Box-hotel, die Umhlanga Sands-hotel en die Pearls of Umhlanga-woonstelle. Die meeste geboue bied 'n uitsig oor die strand en die rooi-wit vuurtoring.
 
=== Umhlanga Ridge ===
Umhlanga Ridge is 'n nuwe sake- en woonbuurt met winkelgeriewe soos die ''Gateway Theatre of Shopping''-winkelsentrum, motorwinkels, 'n privaat hospitaal en talle kantore. Dit het op 'n heuwel ontstaan wat oor die Indiese Oseaan uitkyk en is grotendeels op voormalige plantasiegrond gebou.
 
In die dorpsentrum, wat deur 'n padnetwerk met grootpaaie soos die Nasionale Roete 2 verbind word, is nuwe strate met voetgangerlane, parke en openbare ruimtes aangelê.
 
==Omgewing==