Verskil tussen weergawes van "Umhlanga"

84 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
 
==Omgewing==
[[Lêer:Umhlanga lighthouse.jpg|thumb|regs|200px|[[Vuurtoring]] te Umhlanga Rocks]]
Die Natalse Haaibeheerraad is in Umhlanga Rocks geleë waar die eerste haainet opgerig is in 1962. Vandag word meer as 400 nette by 46 strande bedien oor 'n afstand van 350 km; vanaf [[Port Edward]]strand tot by die mond van die [[Tugelarivier]]. Die outomatiese [[vuurtoring]] by [[Umhlanga Rocksvuurtoring|Umhlanga Rocks]] is in 1953 gebou.