Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

10 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
→‎Gebeure: Verbeter
{{jare}}
== Gebeure ==
* Die einde van die oorlog van 1817 – 1819 lei tot die eerste golf Britse immigrante van 'n merkbare hoeveelheid.
* [[JMW Turner]] besoek hy vir die eerste keer [[Venesië]] waar hy van sy mees oorspronklike [[waterverf]]skilderye saamstel.
* [[10 April]] - [[Giovanni Maria Mastai-Ferretti]] (later [[Pous Pius IX]]) word priester.
* [[4 Junie]] - [[Pous Pius VII]] stel Rudolf Johannes Joseph Rainier von Habsburg-Lotharingen, aartshertog van Oostenryk, verkose aartsbiskop van Olomouc, Moravië aan as kardinaal.
* [[27 September]] - [[Pous Pius VII]] stel Carlos da Cunha e Menezes, patriarg van Lissabon, Portugal en Cesare Guerrieri Gonzaga, tesourier generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinale.
 
== Geboortes ==
107 456

wysigings